Cloetesville Heritage Day 2018
A very pleasant and joyful event was held on Saturday 15 September in Langstraat, Cloetesville in support of e’Bosch’s activities during Heritage Month. The event, sponsored by Nedbank, was organised by the Stellenbosch Women Unite group, in cooperation with the Cloetesville e’Bosch organising team and the Stellenbosch Municipality.
The event was well supported by the community. The Heritage Tour Bus of the Stellenbosch Museum also added value to the event inasmuch that it included the Cloetesville festivities in its tour of a number of dorpies. Trees at the venue were decorated by knitting created by Stellenbosch Women Unite.

Cloetesville Erfenisprojekte 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Cloetesville
Navrae: Carol Lackay; 079 857 5158; <[email protected]>

- Friday 8 Sept: Vertoning van Cloetesdal se storiesvideo en vertellings van 10:00-12:00 by Cloetesville munisipale biblioteek. Sitplek beperk tot 50 mense.
- Saterdag 23 Sept: Jeug- en Sportdag by Laerskool Rietenbosch van 10:00-14:00.
Navrae: Carol Lackay; 079 857 5158; <[email protected]>
Cloetesville Erfenisprojekte 2016
Die gemeenskap van Cloetesville sal weer verskeie projekte gedurende die maand van September aanbied soos verlede jaar. Dit sluit onder meer in projekte vir senior burgers, 'n boekprojek en ook opvoerings in die Breughel Teater. Inskryfvorms is by die biblioteek beskikbaar.
Navrae: Carol Lakay; +27 (0) 79 857 5158; <[email protected]>
Navrae: Carol Lakay; +27 (0) 79 857 5158; <[email protected]>