Dis 'n dorpiefees
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Sien meegaande lys vir individuele dorpies se inskrywings vir 2017 | See drop-down menu for individual 'Dorpie' entries for 2017