Jamestown Erfenisprojek • 2018 • Jamestown Historic Walk
Jamestown toe en nou
Die gemeenskap van Jamestown het die afgelope Saterdag ‘n erfenisstaptog as deel van die jaarlikse e’Bosch-erfenisprogram deur hul dorp aangebied. Die staptog het verskeie sleutelpunte op die dorp ingesluit waar inwoners verskeie staaltjies uit die dorp se verlede vertel het. Dit het by die Rynse Kerk op die dorp begin waar die oorspronklike foto in 1924 geneem is. Die kerkgebou is onder die bestuur van eerwaarde Jakob Weber die tweede leeraar van die Rynse gemeente op Stellenbosch spoedig as ‘n skool gedurende die week ingespan. Dit het destyds as die Jamestown Rynse Kleurlingskool bekendgestaan totdat dit oorgeskuif het na die Weber Gedenk Primêre Skool. Die foto regs is van die groep wat op Saterdag, 8 September 2018 aan die staptog deelgeneem het. Francois Lombard het die foto geneem.
Fotos: Rynse Kerk Jamestown 1924.jpg; Rynse Kerk Jamestown 8 Sep 2018. Foto Francois Lombard.jpg
Navrae: Chrisben Februarie 083 406 1102

Jamestown Historic Walk 2018
The community of Jamestown hosted a heritage hike as part of their village's annual e'Bosch Heritage Program on Saturday 8 September. The hike included several key points in the town where residents told several anecdotes from the town's past. It started at the Rhenish Church in town where the original photograph was taken in 1924. The church building was soon used as a school during the week under the management of Reverend Jakob Weber as the second teacher of the Rhenish congregation in Stellenbosch. It was known at that time as the Jamestown Rhenish Coloured School until it moved to the Weber Memorial Primary School. The photo to the right is from the group who participated in the hike on Saturday, 8 September 2018.
Jamestown Erfenisprojek 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Jamestown
Navrae: Chrisben John February; 083 406 1102

- 23-25 Sept: Foto-uitstalling van Jamestown-Kerkgeskiedenis van 09:00-15:00
- Sondag 24 Sept: Interkerklike erfenisdag-erediens in Assembly of Godkerksaal, gelei deur ds. Andries Daniels van die Rynse Gemeente van 10:00-11:30, gevolg deur musiek en Jamestownstorievertellings.
Navrae: Chrisben John February; 083 406 1102
Jamestown Erfenisprojek 2016
A church bazaar and other specific heritage celebration to be held during September, including a domino competition (venue to be decided).
A family fun/sports day will also be held, the date is still to be set. The event will be used to advertise the strawberry festival to be held on 5 November, this year to be organised by the community, supported by Stellenbosch 360.
Enquiries: Purdey September; 084 942 0090 | Johann Murray <[email protected]>