Klapmuts Drama Production 12 October 2019
Klapmuts Know Who-u-Are Heritage Festival
A fun day of dancing, singing, soccer and cricket was held in Paradise Park, Klapmuts on 24 September under the leadership of Biggie Stemela and Francois Hartzenberg. Several representatives from other dorpies, such as Kayamandi, Paarl, Khayalitsha, Kraaifontein, Wellington and Stellenbosch attended the event.
Apart from a fun day enjoyed by all participants, the event also had a job creating component with a cleaning-up project included.
Apart from a fun day enjoyed by all participants, the event also had a job creating component with a cleaning-up project included.
Klapmuts e'Bosch Management Committee 2018
Klapmuts-erfenisprojek 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Klapmuts

- Saterdag 23 Sept: Klapmutserfenisprogram: Tradisionele musiek en danse, Paradyspark 10:00-18:00. Navrae: Biggie Stemela; 076 731 1437
- Sondag 24 Sept: Gospel- en dramaprogramme by Paradyspark van 10:00-18:00. Navrae: Biggie Stemela; 076 731 1437
- Monday 25 Sept: Indigenous games such as dibeke/skululu, kgati/rope skipping, board games, intonga/stick fighting, Drie-stokkies, kennetjie, and jukskei will be presented to the youth at Klapmuts Sports Grounds, 09:00-14:00. The main feature will be the Klapmuts Draadkar Grand Prix. Enquiries: Siyabonga Zeze; 061 442 9515
Klapmuts-erfenisprojek 2016
Die gemeenskap van Klapmuts vier op 24 September 2016 hul eie Olimpiese Dag wat in samenwerking met drie staatsdepartemente aangebied word.
Navrae: Emily Fredericks 084 689 7947
Navrae: Emily Fredericks 084 689 7947