Leadership at e'Bosch
Leierskap by e'Bosch
Developing leaders who strengthen heritage, build community, and create opportunities for all. The Leadership pillar of e'Bosch works alongside our Heritage and Community pillars to equip people of all ages to take responsibility for the wellbeing and future of Stellenbosch.
Ons is 'n span ervare en opkomende leiers wat erfenis versterk, gemeenskappe bou en geleenthede vir almal skep. Die Leierskap-pilaar van e'Bosch werk saam met die Erfenis- en Gemeenskap-pilare om mense van alle ouderdomme toe te rus om verantwoordelikheid te neem vir die welstand en toekoms van Stellenbosch — om 'n beter erfenis na te laat as die een wat ons ontvang het.
Our Purpose
Ons Doel
We create spaces where people can get to know one another, appreciate one another, and respect one another. Through leadership development, we help build a Stellenbosch where everyone feels welcome, safe, and able to flourish.
Ons skep ruimtes waar mense mekaar kan leer ken, waardeer en respekteer. Deur die aanmoediging en groei van leierskap help ons om 'n Stellenbosch te bou waar almal welkom, veilig en in staat is om te floreer.














