Pniël Heritage Event 2018
The annual Cansa Fun Walk was held again as part of Pniël’s heritage activities on neighbouring farms on Heritage Day, 24 September. Storytelling (stoepstories) and potjiekos which were enjoyed under the beautiful oak trees, also formed part of the events, as well as the annual service of the Pniël Congregational Church to honour their pastors. Although this event is heartily supported by the residents of Pniël, events such as these are, unfortunately, still not well attended by residents of other dorpies.
Pniël Erfenisprojekte 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Pniël

- 19, 20, 22 Sept: Get to know Pniël Tour from 10:00 to 12:00. Enquiries: Matty Cyster on 083 324 7691. R20 per person.
- Saturday 23 Sept: Pniël Kansa Familiepretloop van Pniël-werf vanaf 09:00. Navrae: Matty Cyster, 083 324 7691
Pniël Petanque Day September 2016
The Pniël Petanque Day was a huge success, eight teams participated from the e'Bosch Dorpies. It took place at the Pniël Sport Grounds On Saturday the 10th of September 2016.
Pniël Erfenisvieringe September 2016
Op Sondag, 4 September om 09:00, hou die Congregational Kerk van Pniël in sy pragtige ou kerkgebou ‘n gedenkdiens om sy 173ste bestaansjaar te vier. Besoekers word hartlik verwelkom. Die gemeenskap van Pniël bied ook op Saterdag, 10 September, die Franse rolbalspel Pétanque op dié dorp se sportterrein aan vir spanne van die e’Bosch 10 Dorpies, om daardeur die spel en mekaar beter te leer ken.
Op 24 September word daar in samewerking met CANSA ‘n wedloop aangebied – vanaf 09.00 – vertrekpunt is die werf. Die fondse ge-in word aan CANSA geskenk.
Vir meer inligting aangaande die funksies, besoek gerus die Pniël Museum webblad:
www.pniel.co.za
Navrae: Matthew Cyster; <[email protected]>