Raithby Erfenisprojekte 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Raithby

- Saturday 23 Sept: Impact through Sports presents e’Bosch Safe Sport for ALL from 10:00 to 14:00 at Raithby Sport Grounds. Total participants: 250. Contact Brian Jacobs on 072 908 2207
Raithby Heritage Bring & Braai 24 September
A family bring & braai with music, children program (jumping castle, games and competitions) and dominos competition for grown-ups will be held at the Raithby Rugby Club on Heritage Day 24 September.
Enquiries: Owen Gordon 074 456 7333
Enquiries: Owen Gordon 074 456 7333
Metodiste Kerk Koor
Die koor van die Metodiste Kerk van Raithby het die Stellenbosch Museum se e’Bosch-bustoermense hartlik toegesing tydens hul besoek aan hierdie dorpie op Saterdag 17 September.