Stellenbosch-sentraal Erfenisprojekte 2017
Die e’Bosch-beweging, nou in sy 7de bestaansjaar, gaan gewis van krag tot krag in sy doelwit om die mense van die groter Stellenbsoch-distrik te verenig. Vanjaar neem bykans al die dorpies nie net deel nie, maar in sommige gevalle bied hulle ook ‘n verskeidenheid van items aan as deel van die e’Boscherfenisprojek se program oor Septembermaand.
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Stellenbosch-Sentraal
Die organiseerders doen ‘n beroep op alle Stellenbossers om die groot verskeidenheid projekte te ondersteun en veral ook moeite te doen om funksies buite hul eie dorpies by te woon. Sodoende word die ideaal van ‘n gemeenskaplike kultuur bevorder wat almal op Stellenbosch sal laat welkom voel.
Stellenbosch-Sentraal
- Saterdag 16 September: Stellenbosch Museum bied ’n gratis kulturele toer van kerke wat ‘n rol in die geskiedenis gespeel het onder leiding van Pietman Retief van 09:30-14:00 aan. Vertrek van die Braak. Middagete teen R60 by Pniël se teetuin vir eie koste. Bespreek by Esmé Adriaanse by 021 887 2937
- Tuesday 19 September: School Choir Festival Stellenbosch High School at Bloemhof Girls High School at 19:00. Enquiries: Johann Murray: 083 628 7828
- Friday, 22 September: School Choir Festival — Primary Schools, Stellenbosch City Hall at 18:00. Enquiries: Johann Murray on 083 628 7828
- Sondag 24 September: Spesiale oop kerkdiens vir Erfenisdag in Kruiskerk van 19:00 tot 20:00. Navrae: Cornelia Kirsten; 082 867 7885
- Wednesday 27 September: e’Bosch Friends CUP Games on the Rhenish Girls’ High School sports grounds from 14:00-16:30. Enquiries: José Cabral on 078 666 5432
- Donderdag 28 September: Last Thursday: Art exhibitions at various art galleries in Stellenbosch from 17:00 to 21:00. See Last Thursday’s Facebook entry for details.
- Saterdag 30 September: Landkuns by Koloniesland langs Eersterivier van 09:00-15:00. Navrae: Lydia van Rooyen; 060 500 0823
- Wednesday 11 October: Moore Stephens Night Run from Stellenbosch High School, from 18:30. For inquiries, or to know more about the run, contact Loré Fullard on 084 515 9621