Woensdag Kunswandelinge 2017 |
Wednesday Art Walkabouts 2017 |
Wednesday Art Walkabouts 2016
Wednesday Art Walkabouts 2016
Heritage month is held annually from 1 to 30 September to celebrate both the intangible and the tangible aspects of South Africa’s rich heritage. As part of celebrating heritage month, the Stellenbosch University Museum will offer free guided tours each Wednesday at lunchtime of the art exhibitions currently on at the museum.
The guided tours for the heritage month of September are scheduled for the following Wednesdays:
- 7 September 2016 13:00−14:00
- 14 September 2016 13:00−14:00
- 21 September 2016 13:00−14:00
- 28 September 2016 13:00−14:00
To book a place, please contact Mr Ulrich Wolff at 021 808 3029 or [email protected].
Light snacks will be provided after each tour.
Kunsrondleidings op Woensdae 2016
Erfenismaand vind jaarliks van 1 tot 30 September plaas om sowel die ontasbare as die tasbare aspekte van Suid-Afrika se ryk erfenis te vier. As deel van die erfenismaandvierings bied die US Museum elke Woensdag oor middagete gratis begeleide toere van die kunsuitstallings wat tans by die museum te sien is.
Die begeleide toere vir September se erfenismaand word op die volgende Woensdae aangebied:
Kontak asb vir Ulrich Wolff by 021 808 3029 of [email protected] om jou plek te bespreek.
Ligte versnaperings word ná elke toer voorgesit.
Die begeleide toere vir September se erfenismaand word op die volgende Woensdae aangebied:
- 7 September 2016 13:00−14:00
- 14 September 2016 13:00−14:00
- 21 September 2016 13:00−14:00
- 28 September 2016 13:00−14:00
Kontak asb vir Ulrich Wolff by 021 808 3029 of [email protected] om jou plek te bespreek.
Ligte versnaperings word ná elke toer voorgesit.